Groentemark

15 Apr 2014

Elke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal.--7h30 tot 11h30 :  Jafels , kerrie of gewone maalvleis : vetkoek met maalvleis kerrie of gewone maalvleis en pannekoek    , Die pryse is soos volg  Jaffels  R30 , Vetkoek met mince  R30 .Vetkoek sonder mince R15 :  Pannekoek  R6.00

Die volgende Groentemark is 

27-05-2023 EN  10-06-2023

 

Image Gallery

More in this category: Wyksbyeenkomste »