Ons Geloof

Die beslissing van die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is oor die bekende vyfleerstellings waaroor in die Gereformeerde Kerke van hierdie Verenigde Nederlande verskil ontstaan het.Hoofstuk 1: Goddelike uitverkiesing en verwerping 1. Alle mense het…
of onderwysing in die christelike leer(Spykeman GJ, 1969 Never on your own. p. 1-7)Dit het op Paas-Sondag 1945, die jaar waarin die Tweede Wêreldoorlog geëindig het, in dieuniversiteit-stad Heidelberg in Duitsland, gebeur: Die Duitsers het die brug oor die Neckar-rivieropgeblaas, sodat die Geallieerdes nie Duitsland so vinnig kon binne storm…
Artikel 1: Die enige God Artikel 2 Aie middele waardeur ons God ken Artikel 3 Die geskrewe word van God Artikel 4 die kanonieke boeke van die heilige skrif Artikel 5 Die gesag van die heilige skrif Artikel 6 onderskeid tussen die kanonieke en apokriewe boeke Artikel 7 Die volkomenheid…
Hierdie Belydenisskrif word genoem na Atanasius, die verdediger van dieSkriftuurlike leer teen die dwalings van Arius in die 4de eeu, alhoewel dit betwyfelword of dit Atanasius self was wat dit opgestel het. Dit vertolk egter die Kerk sestandpunt oor die leer van die Drie-eenheid (NGB, art. 9).1. Vir elkeen wat…
Hierdie Belydenisskrif word genoem na die plek Nicéa (Klein-Asië) waar daar in diejaar 325 'n Sinode gehou is en waar die dwalings van Arius verwerp is. Die finalevorm is egter eers van 'n later datum, waarskynlik van die Sinode van Konstantinopel,381 (NGB, art 9).Ons glo in een God, die almagtige…
OF: TWAALF ARTIKELS VAN DIE ALGEMENE ONGETWYFELDE, CHRISTELIKE GELOOF Die Christelike Kerk noem hierdie Belydenisskrif die Apostoliese Geloofsbelydenis,alhoewel die apostels dit nie opgestel het nie. Reeds vanaf die 2de eeu het dit syontstaan gehad en het verder ontwikkel totdat dit ongeveer die vierde eeu sy finalebeslag gekry het (NGB, art.…